As die Bokke nie wil cuddle nie: n Verstaan-mans-beter-gids Marnus Hattingh

ISBN:

Published: September 17th 2012

Kindle Edition

126 pages


Description

As die Bokke nie wil cuddle nie: n Verstaan-mans-beter-gids  by  Marnus Hattingh

As die Bokke nie wil cuddle nie: n Verstaan-mans-beter-gids by Marnus Hattingh
September 17th 2012 | Kindle Edition | PDF, EPUB, FB2, DjVu, audiobook, mp3, RTF | 126 pages | ISBN: | 7.74 Mb

Jyt die selfhelpboeke gelees, die vrouetydskrifte gefynkam. Maar steeds bly Meneer Reg sy belangstelling verloor. In As die Bokke nie wil cuddle nie kry jy n eksklusiewe kykie na die binnekamers van mans se gedagtes en wat jy moet doen as jy nie opMoreJyt die selfhelpboeke gelees, die vrouetydskrifte gefynkam. Maar steeds bly Meneer Reg sy belangstelling verloor. In As die Bokke nie wil cuddle nie kry jy n eksklusiewe kykie na die binnekamers van mans se gedagtes en wat jy moet doen as jy nie op die rak wil bly sit nie.

Vind uit:• Waarom jy nie verbaas moet wees as hy die hasepad kies wanneer jy met jou gestrikte en getooide worshond by die eerste afspraak aankom nie• Waarom sy gesig langer as n dipstick is wanneer jy n Franse film met onderskrifte wil sien• Waarom jou gesanik oor jou vorige kêrel hom verveel• Waarom hy teleurgesteld is as jy nie lyk soos op jou Facebook foto nie• Hoe jy hom die eerste keer kan oornooi• En hoekom mans ook My Tyd wil hê.As die Bokke nie wil cuddle nie volg die kuierproses deur n reeks skreeusnaakse persoonlike stories van die eerste ontmoeting af (met of sonder hond) tot die finale kopknik op n nuwe verhouding.



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "As die Bokke nie wil cuddle nie: n Verstaan-mans-beter-gids":


keyboardmilitia.com

©2013-2015 | DMCA | Contact us